Spel is 'n futuristiese jeugroman oor 'n dodelike spel wat die robotte met die mensdom speel. Wie gaan wen? Laat die spel begin ... Wetenskapsfiksie.
I've decided to do occasional updates on the status of my novel as a I write it. Here is the first one.